i-Serve

iServe (Die ‘’Hoe-kan-ek-jou-help?’’) mense

Ons fokus is mense en daarom is daar ‘n groot aantal persone wat ‘’iServe’’ sodat die Sondagbelewenis aangenaam is en die diens en alles wat daarmee gepaard gaan, goed georganiseer is.

Daar is verskeie maniere waarop jy betrokke kan raak by die iServe span. Ons het mense wat help met parkering, verwelkoming, koffie, inligtingstoonbank, finansies, opsit van baniere asook die aanry van toerusting wat gebruik word op ‘n Sondag in die ouditorium en by die koffie toonbank.

Indien jy by hierdie wonderlike span wil aansluit kontak gerus vir Lindie du Plessis

Kontak Informasie

inCollage_20210805_110955903

Lindie du Plessis

0645280608

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Lindie du Plessis: [email protected]