Lewensfases
Ons glo God is betrokke by elke fasset van jou lewe. Tye van vreugde, hartseer en verandering. Ons wil jou help om die liefde van God in elke fasset van jou lewe raak te sien.
Kindertoewyding –Deon Nel 066 496 6725
Doop van Gelowiges – Deon Nel 066 496 6725
Huweliksbevestiging – Hennie Viviers 083 795 5883
Begrafnis – Antoinet Viviers 084 902 4273
Divorce Care – Antoinet Viviers 084 902 4273