Young Adults

Om die volgende generasie te bereik is een van ons primêre fokuspunte in Doxa Deo. Daarom sal ons Young Adults ALTYD hoë prioriteit geniet en soos wat ons kampus groei, vertrou ons die Here vir groei in die volgende generasie. Ons glo dat God al die Young Adults van die stad wil bereik. Sodoende sal ons sien hoe God se koninkryk gevestig word in die stad.

Wat is ‘n Young Adult? Ongetroudes & Jong getroudes tussen die ouderdom van 19 en 30 jaar.

Groeplewe: Om lewe te “share” is ‘n belangrike deel van wie ons is, en daarom verwys ons na ons groepe as LifeGroups.

Groeplewe geskied op verskillende aande van die week, afhangend van wat vir die groep werk.  Ons sal graag wil hê dat elke vennoot/lidmaat betrokke sal wees in ‘n LifeGroup. Indien jy graag ‘n leier, of net deel van ‘n groep wil wees, kontak asb vir Francois Boyce.

Kontak Informasie

Francois Boyce
072 243 6975

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Francois Boyce: [email protected]