GEE

hoe kan ek gee?

Tyd en Talente

By Helderberg Gemeente glo ons – in lyn met dit wat ons juis in die Woord leer – dat GEE veel meer as net jou finansiёle bydrae behels. GEE kan ook jou tyd behels, jou energie, jou talente of selfs ‘n eenvoudige kospakkie aan behoeftige gesinne.  Soms is GEE daardie koffietjie saam met ‘n vriend wat gedurig op jou hart is.

Finansiëel

Bankbesonderhede

Doxa Deo Helderberg
ABSA 
Rek: 4080 173 138
Takkode: 632005

AlgemeNE VERWYSINGS

Algemeen : Naam + HB
Tiendes : Naam + HB + Tiendes

DONASIES / SKENKINGS

Ons het verskeie projekte wat donasies/skenkings benodig om hul maandelikse uitgawes te kan dek.

Tyd

Daar is verskeie bedieninge waar jy van jou tyd kan gee om deel te word van ‘n netwerk van vrywilligers wat daagliks ‘n impak maak in lewens regoor ons stad. 

Gee Elektronies


Kategorie:
Kategorie:
Beskrywing:
Beskrywing:
Bedrag:
Bedrag:
R

In gevalle waar die verkeerde bedrag deur die skenker getik is, sal Doxa Deo die skenker om die volle bedrag – afgetrek die bank koste wat aangegaan is om Doxa Deo – binne 30 dae betaal.