Movement

In Moot gemeente staan ons manne bediening bekens as “MoveMENt”

Mic_6:8  He has shown you, O man, what is good; And what does the LORD require of you But to do justly, To love mercy, And to walk humbly with your God?

He has told you, O man, what is good; And what does the Lord require of you. Except to be just, and to love [and to diligently practice] kindness (compassion), And to walk humbly with your God [setting aside any overblown sense of importance or self-righteousness]?

Manne is ‘n bediening wat spesifiek fokus op die unieke uitdagings en geleenthede waarmee manne in ons samelewing gekonfronteer word.  Ons skep weekliks ‘n geleentheid vir manne om deur stories, woord en saam kuier te ontdek wat die grootheid van God se storie in ons lewens kan wees.

Skakel in!

Kontak Inligting

Mannebediening

Jannie van Niekerk
083 262 5056

Discovery Kursus (18-35)

JD Mostert
084 406 0817

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Petro Purves: [email protected]