Besigheid

By die besigheid bediening het ons gereelde ontbyte waar besigheidspersone bymekaar kom en nie net geestelik bemagtig word nie, maar ook “Best practices” kan leer van mekaar. Ons ondersteen ook die Doxa Deo Familie geleenthede soos Lifeworks Leadership en City Changer Business Conference. Ons woon ook jaarliks die Global Leadership summit hier in Pretoria by.

 

Ons droom is om deur die besigheid sfere van ons samelewing ons stad te transformeer na ʼn plek waar God regeer.

 

Dat ons besigheidspersone nie net finansieel bydra nie, maar fisies betrokke raak in ons samelewing.

Wil jy meer weet?

Kontak Inligting

BESIGHEID KONTAK

Charlene Lobo
060 998 7192  /  060 998 7196

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Charlene Lobo: [email protected]

Praat met Ons