Host Groups

Groepe

Ons plaas ‘n groot fokus op dissiepelskap, en om te groei in ons verhouding met God. Een van die beste maniere om dit te doen is saam met ander mense. Die HOST groepe bestaan uit tussen 3-8 mense wat op ‘n weeklikse basis kuier oor die Woord en ook inspraak gee in mekaar se lewens. Word deel van die geleentheid om Geestelik te groei, saam met mense wat jy vinnig vriende gaan noem.

Wil jy deel word of 'n groep begin?

Kontak Inligting

BEGIN ‘N GROEP

Nelia Fourie
082 529 6886

SKAKEL IN BY BESTAANDE GROEP

Jannie van Niekerk / Petro Purves

083 262 5056 – Jannie

082 975 3343 – Petro

 

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Jannie van Niekerk: [email protected]