Seniors

Doxa Deo Moot Seniors kom elke Woensdag oggend om 10:00 hier in ons Saal by- mekaar en vir hulle is dit hul eie sel groep. Daar is gereelde uitstappies en geleenthede saam met ander Doxa Deo gemeentes in ons stad. Hulle reik ook op ʼn gereelde basis uit na aftree oorde en tehuise in ons omgewing.

Wil jy meer weet?

Kontak Inligting

Seniors Leier

Irene Pienaar
082 441 9896

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Petro Purves: [email protected]