By Moot Kampus glo ons – in lyn met dit wat ons juis in die Woord leer – dat GEE veel meer as net jou finansiёle bydrae behels. GEE kan ook jou tyd behels, jou energie, jou talente of selfs ‘n eenvoudige kospakkie ten bate van Operasie BK – ‘n projek wat deurlopend kos aan behoeftige gesinne binne ons eie kampus voorsien. Soms is GEE daardie koffietjie saam met ‘n vriend wat gedurig op jou hart is.
Bankbesonderhede
Doxa Deo Moot
ABSA Hatfield
Rek: 712 860 545
Takkode: 632005
Algemene verwysings
MTK TD = Tiendes
MTK Skole = Jeugwerkers
MLC = Moot Life Centre
Tyd
Daar is verskeie plekke waar jy van jou tyd kan gee om deel te word van ‘n netwerk van vrywilligers wat daagliks ‘n impak maak in lewens regoor ons stad. Gaan kyk gerus deur ons bedieninge hierbo om te sien waar jy jou bediening kan uitleef.
Donasies/Skenkings
Ons het verskeie projekte wat donasies/skenkings benodig om hul maandelikse uitgawes te kan dek.
Aanlyn Gee
Kliek op die PayFast Pay Now knoppie om na ‘n veilige (secure) webtuiste geneem te word.
|