Moot Tieners

By Fusion is dit ons begeerte om te sien dat elke tiener wat by ons is ‘n ontmoeting met God het; soos ons naam aan dui dat elke tiener sal bind met God. Daarom is ons passievol oor ons skole en ook oor alles wat op ‘n Sondagaand 19:00 by Fusion gebeur. 

Ons praat onder andere met die tieners oor God, Wie Hy in jou is, dat Hy die wêreld deur jou wil impakteer en soveel meer. Fusion Youth is die volgende generasie wat besig is om op te staan en ‘n groot impak te maak in ons omgewing.

Wil jy meer weet?

Kontak Inligting

FUSION LEIER

JD Mostert
[email protected]

Vir enige ander kommunikasie kontak ons by: [email protected]

Praat met Ons