Doxa Deo Kids is ‘n plek waar ons kinders net kind kan wees. ‘n Plek waar hulle kan speel en lag. Bowenal ‘n plek waar hulle leer “kerk wees” as ‘n jonger generasie. ‘n Plek waar hulle uitdrukking kan gee aan hoe hulle God ervaar, soos wat net kinders kan.

 

Bedieningsgroepe

Bediening vind elke Sondag in die saal plaas, tydens dienste (08H00 en 10H00) in die volgende ouderdomsgoepe:

3-5 jaar en 6-7 jaar (GrR/0 -Gr1) – LITTLE ZONERS
Gr 2-5 – JUNIOR ZONERS
Gr 6-7 – PRE-TEENS

Wil jy meer weet?

Kontak Inligting

KIDSLEIER

Reanca Olwage
[email protected]

Vir enige ander kommunikasie kontak ons by: [email protected]

Praat met Ons