Ons het n sterk fokus op studente groepslewe en ons het kleingroepe wat weekliks bymekaar kom (Dinsdaeaande 18:00) en saam kuier, groei en die lewe saam geniet. Almal is welkom by die groepe en kan enige tyd in val.

 

Ons het groepe vir Ouens, Meisies en selfs gemengde groepe.  Ons doel met kleingroepe is om nader aan mekaar te groei en asook nader aan die Here. Kom skakel in by ons Studentegroep in en pak jou studente lewe aan!

Wil jy meer weet?

Kontak Inligting

STUDENTELEIER

JD Mostert
[email protected]

Vir enige ander kommunikasie kontak ons by: [email protected]

Praat met Ons