Young Adults

Die Young Adult-groep van Doxa Deo Moot Kampus bestaan uit enige finale jaar studente, ongetroudes en jong werkendes (22-35). By Moot Kampus wil ons sien dat jy as individu groei in jou Geestelike verhouding met God en ook met die ander mense om jou.

 

Dis ‘n plek waar ons fokus om ‘n familie kultuur te skep, en waar jy kan behoort as ‘n Young Adult.

Wil jy inskakel?

Kontak Inligting

Young Adults Leiers

Ruan Coetsee & Quidine Coetsee
082 566 0497

084 562 0800

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Ruan Coetsee: [email protected]