22 January 2017 – 5 February 2017

Welkom Tuis

‘n Reeks wat handel oor die Kerk. Ons gesels oor Ons as Kerk en as Doxa Deo. Daar is ook ‘n Sondag wat ons gesels oor My kerk – my belewenis van kerk en wat die prediker van daardie dag se pad met kerk is. en dan laastens gesels ons oor Jou kerk; wat is dit wat jy bring na die kerk toe.