Looking for Doxa Deo Midstream's English Site?

Jong Volwassenes

 
“So that you may live a life worthy of the Lord and please him in every way: bearing fruit in every good work, growing in the Knowledge of the Lord.”

Colossians 1:10

Kontak Informasie

DIENSTE

Die Young Adult bediening skakel hoofsaaklik in by ons 18:00 aanddienste op Sondae. In ons aanddiens droom ons oor hoe elke jong volwassene die stad kan bereik. Na afloop van die aanddienste is daar altyd koffie en kuier waar ons as gemeenskap saam groei!

GROEPE

Woensdae aande 19:00 kom ons by die kerk as groep by mekaar om verder te groei. Hier word elke young adult bemagtig met wysheid en insig om sy/haar roeping te kan uitleef. Hier pak ons ook saam die uitdagings van die lewe aan.

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Christian: [email protected]

Praat met Ons