Looking for Doxa Deo Midstream's English Site?

Cherish

Nurture

Love

Inspire

“God chose you out of all the people on Earth as His cherished personal treasure.” 

Deuteronomy 14:2

Kontak Informasie

Doxa Deo Midstream se vrouebediening, Cherish, is ‘n geleentheid vir vrouens van alle ouderdomme, om saam te gesels en saam te groei.

Dis ‘n plek waar jy dalk as vreemdeling mag instap, maar verseker as vriendin sal uitstap. Dis ‘n veilige omgewing waar vrouens met vrymoedigheid hulle harte en lewens kan kom deel.

Hier is ‘n paar van ons geleenthede spesiaal vir jou:

Cherish Groups/mentoring

Daar is verskeie vroue groepe wat deur die week bymekaar kom.

Cherish Woord

Tydens hierdie geleenthede word daar Bybelstudie gedoen oor verskeie onderwerpe

Cherish Events

Cherish bied ook gereeld vroueaande aan met uitmuntende sprekers en passievolle aanbidding.

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Charmaine: [email protected]

Praat met Ons