Looking for Doxa Deo Midstream's English Site?

Aanbiddingspan

Aanbidding span

Wie:Sangers en Musikante
TyeDonderdagaande 19:00 – 22:00 (Verpligtend)
Serve:Tydens Sondag dienste en Events
Kontak:Christian – [email protected]
 Kontak ons om ‘n afspraak vir ‘n oudisie te maak.
As jy die oudisie slaag, word jy dan deel van oefeninge op Donderdagaande.Daar sal ‘n een-tot-een gesprek wees. Na ‘n oefen periode van 6-8 weke sal jy op rooster ingedeel word vir bediening by ons dienste.

Tegnies

Wie:Klank, Multimedia, Beligting, Kamera en verhoog
Rol:Bied ondersteuning vir alle events en dienste en oefen saam met aanbiddingspan op Sondae.
Tye:Sondae oggende: 07:30 & Sondae aande: 17:00
Serve:Tydens Sondag dienste en Events
Kontak:Christian  – [email protected]
 Kontak ons en ons sal jou connect met die regte mense wat jou gaan help met opleiding indien nodig en verdere betrokkenheid.

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Arno: [email protected]

Praat met Ons