Soulcare
Life centre noodnommer: 073 602 2357
SoulCare is nie ‘n beradingsessie nie, dis ‘n unieke bediening vir innerlike genesing en bevryding. Dit deel met die wortel van dit wat ons verhinder om in ‘n intieme verhouding met God te leef. Dit is ‘n gefasiliteerde tyd van interaksie tussen ‘n individueel en God (Vader, Seun en Heilige Gees). Die gefokusde uitkoms van die SoulCare sessie is om vryheid en restourasie te beleef. Wanneer daardie verhouding herstel is, kan jy die doel waarvoor jy geroep en geskape is, ten volle begin uitleef.
Ons is opgewonde om binnekort ‘n link te kan hê waar jy afsprake kan reël.
Vir nou – kan jy vir Anina skakel vir ‘n afspraak: 082 338 6887