Gee

hoe kan ek gee?

By Midstream Gemeente glo ons – in lyn met dit wat ons juis in die Woord leer – dat GEE veel meer as net jou finansiёle bydrae behels. GEE kan ook jou tyd behels, jou energie, jou talente of selfs ‘n eenvoudige kospakkie aan behoeftige gesinne.  Soms is GEE daardie koffietjie saam met ‘n vriend wat gedurig op jou hart is.

Bankbesonderhede

Doxa Deo Midstream Kampus
ABSA 
Rek: 407 405 9297
Takkode: 632005

 

AlgemeNE VERWYSINGS

MSTD = Tiendes                                              
MSKD = Ki-Deo

 

DONASIES / SKENKINGS

Ons het verskeie projekte wat donasies/skenkings benodig om hul maandelikse uitgawes te kan dek.

Tyd

Daar is verskeie plekke waar jy van jou tyd kan gee om deel te word van ‘n netwerk van vrywilligers wat daagliks ‘n impak maak in lewens regoor ons stad. 

Gee Elektronies

                                                       Druk  hier om deur ‘pay fast’ elektronies te gee.


Kampus:
Kampus:
Kategorie:
Kategorie:
Beskrywing:
Beskrywing:
Bedrag:
Bedrag:
R

In gevalle waar die verkeerde bedrag deur die skenker getik is, sal Doxa Deo die skenker om die volle bedrag - afgetrek die bank koste wat aangegaan is om Doxa Deo - binne 30 dae betaal.