Follower

“Go therefore and make disciples of all nations, baptizing them in the name of the Father and of the Son and of the Holy Spirit, teaching them to observe all that I have commanded you; and surely, I am with you always, to the close of the age.”

Matthew 28:19-20

FOLLOWER ( DISSIPELSKAP PROSES)

Follower is ons dissipelskap proses wat jou gaan toerus om te groei in jou verhouding met Jesus. Om in te skakel by hierdie proses, registreer vir Follower op ChurchSuite. 

HULPBRONNE

Jy kan die dissipelskap hulpbronne kry deur te registreer op RightNow Media.

Laai dan die app af om toegang te kry na die videos. 

https://www.rightnowmedia.org/Account/Invite/doxamidstream

RIGHTNOW MEDIA

1. Kliek hier om te registreer vir RightNow Media. 

2. Laai die toep/”app” af.

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Johann Hugo: [email protected]