Sakebediening

SAKEBEDIENING

Die bediening na sakelui bemagtig besigheidseienaars en sakeleiers om hulle besighede te transformeer vir die koninkryk van God. Dit is ʼn reis na ʼn betekenisvolle lewe waar sakelui toegerus word om verantwoordelikheid te neem vir mense en besigheidsorganisasies as deel van die Doxa Deo droom vir die transformasie van ons stad. Hoogtepunte sluit in gereelde sakeontbyt geleenthede en die wêreldberoemde Lifework Leadership program. Sakemanne en -vroue word uitgenooi om saam te ontdek wat God se plan en roeping met hul besigheid is.

Hoogtepunte

Sakeontbyt geleenthede

Lifework Leadership

Die Lifework Global is program om jou in jou besigheid te bemagtig rondom jou besigheid.

Dit is ‘n 6 Maande program wat fokus op:

CLARIFYING YOUR CALLING

Integrating your faith in Jesus with business and everyday life.

CONNECTING TO LIKE-MINDED CONTACTS

Build dynamic relationships with other Christian influencers.

CAPTIVATING YOUR HEART FOR THE CITY

Utilize your God-given influence and platform for the good of the city.

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Dalene: [email protected]