Looking for Doxa Deo Midstream's English Site?

Movement manne

Manne – Movement is ons mannebediening wat gefokus is op ondersteuning, broederskap en dissipelmaking. Dit skep ’n ruimte waar elke man – of jy nou ’n pa, eggenoot of jong man is – kan ontdek wie hy in Christus is, sy Godgegewe rol kan verstaan en leer om dit prakties en doelbewus uit te leef in sy daaglikse lewe.

Om ‘n man na God se hart te wees is nie altyd maklik nie, maar dit is presies wat God ons voor geroep het….om die moeilike maar regte dinge te doen in die lewe. Jesus roep mans om Hom te volg en om met vrymoedigheid deel te neem aan Sy verlossingsplan vir ons persoonlik, in ons families en in ons gebied van invloed. Hy roep ons om dit met ywer, nederigheid en in liefde aan te pak net soos Jesus dit gedoen het.

Praat met Ons