Looking for Doxa Deo Midstream's English Site?

GROEPSLEWE

Afgesien van ‘n verhouding met God, is die mens se grootste behoefte na betekenisvolle verhoudings met ander mense. Kerklewe (Christenskap) is veel meer as net Sondagdienste. Mense in ons gemeente word primêr bedien en versorg in klein, informele groepe, waar vriendskappe en verhoudings kan groei en floreer.

 

Ons het n groep vir jou behoefte.
• ‘n Groep vir jou lewensfase : Vanaf jong volwassenes tot en met groepe vir ons seniors
• ‘n Groep vir jou lewensritme, weeksgroepe asook maandgroepe 
• Manne- en vrouementorsgroep

Praat met Ons