worship span
Worship Span
| Wie: | Sangers en Musikante |
| Tye | Donderdagaande 19:00 – 22:00 (Verpligtend) |
| Serve: | Tydens Sondag dienste en Events |
| Kontak: | Christian – [email protected] |
| Kontak ons om ‘n afspraak vir ‘n oudisie te maak. As jy die oudisie slaag, word jy dan deel van oefeninge op Donderdagaande.Daar sal ‘n een-tot-een gesprek wees. Na ‘n oefen periode van 6-8 weke sal jy op rooster ingedeel word vir bediening by ons dienste. |
Tegnies
| Wie: | Klank, Multimedia, Beligting, Kamera en verhoog |
| Rol: | Bied ondersteuning vir alle events en dienste en oefen saam met aanbiddingspan op Sondae. |
| Tye: | Sondae oggende: 07:30 & Sondae aande: 17:00 |
| Serve: | Tydens Sondag dienste en Events |
| Kontak: | Christian – [email protected] |
| Kontak ons en ons sal jou connect met die regte mense wat jou gaan help met opleiding indien nodig en verdere betrokkenheid. |