BEDIENINGE
Ontdek ons bedieninge wat jou help om in geloof te groei, gemeenskap te bou en uit te reik, sodat jy geestelik kan floreer en ’n positiewe verskil in die wêreld kan maak.
SOUL CARE
SoulCare is ‘n gefasiliteerde gebedsessie om jou na persoonlike restorasie te neem.
MEER INLIGTING ![]()
LIFE CENTRE
Emosionele ondersteuning en professionele begeleiding om jou te help genees, hoop en krag te hervind en heelhartig te leef.
MEER INLIGTING ![]()
KIDS
Waar ons ‘n verskil maak in die harte en geloof van ons jonger generasie en hulle grootmaak in God se Woord.
MEER INLIGTING ![]()
TIENERS (fusion)
‘n Dinamiese tienerbediening vir alle hoërskool-leerders om te groei, vriendskappe te bou en te bedien.
MEER INLIGTING ![]()
Jong volwassenes (Apex)
Apex is an active community of young adults who journey together with Christ at the centre of it all.
MEER INLIGTING ![]()
MANNE
Manne – Movement is ons mannebediening wat ’n ruimte skep vir broederskap, ondersteuning en geestelike groei, waar elke man sy identiteit in Christus kan ontdek en sy Godgegewe rol met doel en oorgawe kan uitleef.
MEER INLIGTING ![]()
VROUE
Waar vroue geleentheid kry om geestelik saam te groei en groepslewe te ervaar.
MEER INLIGTING ![]()
'worship' span
Ons Worship-span fasiliteer elke diens om op God se Woord en teenwoordigheid te reageer, en bied ’n platform vir dié wat ander in aanbidding wil lei.
MEER INLIGTING ![]()
GROEPSLEWE
Wees deel van ‘n gemeenskap waar gesonde vriendskappe gevestig word en mense saam geestelik groei.
MEER INLIGTING ![]()
BESIGHEID
MEER INLIGTING ![]()
SENIORS
Champions is ‘n aktiewe, dinamiese groep mense bo 60 wat weekliks bymekaar kom om saam te groei en mekaar te ondersteun.
MEER INLIGTING ![]()
UITREIK
Doxa Deo droom om ons stad te verander deur kort termyn uitreike in ons stad.
MEER INLIGTING ![]()
Nuwe Lewensseisoen
Ons glo God is in elke fase van ons lewe teenwoordig, en ons wil jou help om sy liefde in elke nuwe seisoen raak te sien en te vier.
MEER INLIGTING ![]()