Uitreik Projekte

Jeugwerker Fonds

Ons Jeugwerkers is betrokke by 3 skole in ons omgewing waar ons ongeveer ‘n 100 onderwysers en 2000 kinders bedien. Dit sluit ook ons kinder- en tienerbedieninge by die kerk in ‘n Artikel 18A is beskikbaar vir belasting doeleindes en word hanteer deur TREE, Transforming Educational Environments.

Kontak: [email protected]

Om ‘n bydrae te maak, gebruik LB TREE as verwysing

PopUp

Ons wil graag bydrae tot PopUp se personeeleindjaar funksie en hulle eer en waardeer vir die verskil wat hulle die afgelope jaar in mense se lewens gemaak het. 

Kontak:

Louise van Heerden

[email protected]

Om ‘n bydrae te maak, gebruik “LB POPUP” as verwysing

HOPE - Help Our People Eat

Hier is ‘n paar voorstelle vir items waarmee u die emmers kan vul:

  • Canned food – fruit, vegetables, meat (enough baked beans)
  • Sugar, tea, coffee, salt, condensed milk
  • Maize Meal
  • Long Life Milk
  • Rice, pasta, Smash
  • Soup
  • Tomato Sauce
  • Soya mince
  • Beef, Vegetable stock
  • Jam / Bovril / Spreads for bread
  • Cookies
  • Drink O Pop
  • Toothpaste, soap, shampoo, Vaseline, deodorant
  • Toothbrushes
  • Washing powder, cleaning agents (jik / Domestos / Sunlight liquid)
  • Face cloths / Dish cloths
  • Cooking oil
  • Self-rising flour

Help Our People Eat

HOPE (Help Our People Eat) is Doxa Deo Langeberg se program vir vennootversorging wat finansiële uitdagings op kort termyn ondergaan. Ons bied gesinne kospakkies, liefde, hulp deur gebed en bied ook finansiële opleiding (leiding om finansies reg te bestuur)

Dankie vir u ondersteuning aan ons HOPE projek.

Om ‘n bydrae te maak, gebruik “HOPE” as verwysing

House of Thembiso

Our Needs at Thembiso are extensive.  We are always looking for people with skills in medicine, fundraising, marketing, people relations, and maintenance, but our biggest needs are monthly material expenses such as nappies, baby formula, baby lotion and shampoo. In addition there are financial needs to be met. It costs approximately R7000 per baby each month.

Om ‘n bydrae te maak, gebruik “Thembiso” as verwysing

Kontak Informasie

POPUP

Louise van Heerden

[email protected]

082 569 5988

TREE

HOPE

Kontak gerus ons kantoor by 021 987 1275 vir enige verdere vrae!

Praat met Ons