Waaroor Gaan Nuwe Lewe?

Om jou hart vir die Here te gee is ‘n ongelooflike oomblik in enige mens se lewe. Ons is saam met jou bly dat jy hierdie keuse gemaak het. Die “Eerste Treë Saam Met Jesus” bybelstudie help  jou met jou eerste stappe as nuwe gelowige.

Indien jy onlangs tot bekering gekom het of iemand anders deur die proses wil begelei, of vir meer inligting kontak Lenrou Jacobs by [email protected]

Kontak Informasie

EERSTE TREË SAAM MET JESUS

Kontak gerus vir Lenrou Jacobs by [email protected] vir meer inligting of skakel die kantoor by 021 987 1275

Praat met Ons