Is jy ‘n tiener (Graad 8 -12) en opsoek na ‘n plek waar jy jouself kan wees, meer van God kan leer en vriende kan maak? Dan is Fusion die plek vir jou!
Hier motiveer ons mekaar in die werke en liefde van God. Ons journey saam met elke tiener om hulle identiteit in Christus te ontdek.
Ons is passievol oor skole in ons omgewing en die verskil wat ons kan maak deur te dien en sodoende elke tiener en leerder te lei om “City Changers” te word. Fusion vorm ‘n baie belangrike deel van ons Langeberg Kampus.