By Langeberg Kampus glo ons – in lyn met dit wat ons juis in die Woord leer – dat GEE veel meer as net jou finansiёle bydrae behels. GEE kan ook jou tyd behels, jou energie, jou talente of selfs ‘n eenvoudige kospakkie.   Daar is verskeie maniere waarop jy finansieël ‘n bydrae kan lewer by Langeberg kampus.

  • EFT
  • Debietorder
  • Kontant
  • Snapscan
  • Aanlyn

Baie dankie vir jou bydrae tot hierdie droom.

Bankbesonderhede

Doxa Deo Langeberg
ABSA
Rek: 4060989145
Takkode: 632005

Algemene verwysings

LBTD = Tiendes

Tyd

Daar is verskeie plekke waar jy van jou tyd kan gee om deel te word van ‘n netwerk van vrywilligers wat daagliks ‘n impak maak in lewens regoor ons stad.  Kliek hier en kyk waar jy betrokke kan raak.

Donasies/Skenkings

Ons het verskeie projekte wat donasies/skenkings benodig om hul maandelikse uitgawes te kan dek.

Aanlyn Gee

Kliek op die PayFast Pay Now knoppie om na ‘n veilige (secure) webtuiste geneem te word.


Kampus:
Kategorie:
Beskrywing:
Bedrag:
R

In gevalle waar die verkeerde bedrag deur die skenker getik is, sal Doxa Deo die skenker om die volle bedrag - afgetrek die bank koste wat aangegaan is om Doxa Deo - binne 30 dae betaal.