Groeplewe


WAAROM GROEPE?

Afgesien van ‘n verhouding met God, is die mens se grootste behoefte na betekenisvolle verhoudings met ander mense. Kerklewe (Christenskap) is veel meer as net Sondagdienste. Volwassenes in ons gemeente word primêr bedien en versorg in klein, informele groepe, waar vriendskappe en verhoudings kan groei en floreer.

KLEINGROEPE

Kleingroepe kom  bymekaar om saam te gesels oor die Woord, tyd te spandeer in “fellowship” en saam te bid. Ons het reeds aktiewe groepe waar lewens weekliks verander. Ons vestig ook gereeld nuwe groepe om ruimte te skep dat mense gereeld en gemaklik ingeskakel kan word.

Kontak:

Volwassenes:[email protected]

Young Adults en Studente: [email protected]
 
Cherish vroue: [email protected]

BELANGEGROEPE

Hierdie is ‘n spontane groepering van mense agv. ‘n gemeenskaplike belang met bediening en versorging as uitkomste; Aktiwiteit, verhoudings en uitreike.
 
 
Kontak:
Marathon Klub – Strava – https://www.strava.com/clubs/ddlangeberg
Kontak: [email protected]

Dans kleingroep 
Chris-Zandri: [email protected]

UITREIKGROEPE​

Mense wat bymekaar kom vir ‘n spesifieke uitreik en dit bring verhouding

Kontak:

Kampus uitreike: Trauma Care Packs, Streetstore, Love Box, House of Thembiso, Polisie –  [email protected]
Hope(Kosprojek) – Geraldine [email protected]

BEDIENINGSGROEPE

Groepe waarvan jy kan deel word en sy primêre fokus bediening binne ons gemeente is.
 
Kontak:
 Dansbediening:

Chris-Zandri: [email protected]

Berading:
Olive – [email protected]

Susanne – [email protected]
 

MENTORGROEPE

Die groepering van mense wat ‘n gemeenskaplike behoefte het aan mentorskap en leierskap ontwikkeling.

Kontak:

Vroue mentorgroepe:

Geraldine – [email protected]

Life Work Leadership:

Lenrou – [email protected]

STUDIEGROEPE

Primêr Woord studie en geestelike groei.

Kontak:

Woordskole & kursusse:

Lenrou – [email protected]

Just as the human body is one, though it has many parts that together form one body, so too is Christ. For by one Spirit we all were immersed and mingled into one single body. And no matter our status—whether we are Jews or non-Jews, oppressed or free—we are all privileged to drink deeply of the same Holy Spirit. In fact, the human body is not one single part but rather many parts mingled into one.

1 Corinthians 12:12-14

Kontak Informasie

KLEINGROEPE

Janine Strydom

[email protected]

 

CHERISH VROUE

Geraldine Jacobs 

[email protected]

072 601 1518

UITREIKE

Geraldine Jacobs 

[email protected]

072 601 1518

WOORDSKOOL

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Danelle Ellis [email protected]

Praat met Ons