Manne

Ons mannebediening fokus spesifiek op die unieke uitdagings en geleenthede waarmee manne in ons samelewing gekonfronteer word.  Ons skep weekliks ‘n geleentheid vir manne om deur stories, woord en saam kuier te ontdek wat die grootheid van God se storie in ons lewens kan wees.

Ons manne bediening bestaan uit verskeie platvorms waar jy toegerus en bedien/versorg kan word bv:

  1. Manne aande
  2. Kampe
  3. Groepe
  4. Gebedsgeleenthede
  5. Kursusse

Ons het verskeie manne groepe op verskillende plekke en tye in die week waarby jy kan inskakel.

Kontak

Lenrou Jacobs op [email protected] 

of 021 987 1275 om deel te word van ‘n mannegroep

Thus says the Lord of hosts: If you will walk in My ways  and keep My charge, then also you shall rule My house and have charge of My courts, and I will give you access to My presence and places to walk among these who stand here. 

Zech 3:7 (Amplified)

Kontak Informasie

MANNE 

Vir enige ander inligting kontak vir Danelle Ellis: [email protected]

 

Praat met Ons