Cherish

Nurture

Love

Inspire

We are a Women’s Ministry with a mission from God – To
nurture, to love, to inspire… and to cherish the uncherished.


“You’ll be known as those who can fix anything, restore old ruins, 
rebuild and renovate, make the community liveable again.”

Isaiah 58:6-12

Hier is ‘n paar van ons geleenthede spesiaal vir jou:

Cherish Groups/mentoring

Daar is verskeie vroue groepe wat deur die week bymekaar kom.

Cherish Woord

Tydens hierdie geleenthede word daar Bybelstudie gedoen oor verskeie onderwerpe

Cherish Events

Cherish bied ook gereeld vroueaande aan met uitmuntende sprekers en passievolle aanbidding.

 

As jy deel wil raak van ‘n vroue-groep, bybelstudiegroep of enige ander navraag het, kontak vir Geraldine Jacobs [email protected]

Kontak Informasie

CHERISH

Geraldine Jacobs 

072 601 1518

[email protected]

 

CHERISH MOMS

Telani Gossen 
082 927 2936

CHERISH MOMS

Simoné Langeveld

073 011 9430

CHERISH MOMS

Beth Hearn
084 658 1741

CHERISH MOMS

Beth Hearn
084 658 1741

CHERISH MOMS

Beth Hearn
084 658 1741

Kontak gerus vir Geraldine by [email protected] vir meer inligting of skakel die kantoor by 021 987 1275

Praat met Ons