Cherish
Nurture
Love
Inspire
Hier is ‘n paar van ons geleenthede spesiaal vir jou:
Cherish Groups/mentoring
Daar is verskeie vroue groepe wat deur die week bymekaar kom.
Cherish Woord
Tydens hierdie geleenthede word daar Bybelstudie gedoen oor verskeie onderwerpe
Cherish Events
Cherish bied ook gereeld vroueaande aan met uitmuntende sprekers en passievolle aanbidding.
As jy deel wil raak van ‘n vrouegroep, bybelstudiegroep of enige ander navraag het, kontak vir Geraldine
We are a Women’s Ministry with a mission from God – To nurture, to love, to inspire… and to cherish the uncherished.
“You’ll be known as those who can fix anything, restore old ruins, rebuild and renovate, make the community liveable again.”
Isaiah 58:6-12
Kontak Informasie
CHERISH
CHERISH KLEINGROEP
CHERISH MOMS
Kontak gerus vir Geraldine by [email protected] vir meer inligting