Tieners
Tienerlewe is vir ons die belangrikste deel van elke individu se lewe, want dit is in die jare wat jy die meeste groei in jou geestelike, emosionele en fisiese lewe. Fusion Youth Langeberg is ‘n plek vir elke hoërskool leerder tussen graad 8 – 12 en ons wil ‘n plek skep waar ons elke tiener “fuse” met God deur ‘n spasie te skep van aanbidding, woord, kuier en waar elke tiener ‘n Matteus 8:10 geloof sal hê!
Vrydae 18:00-20:00
Sondae 08:30 of 10:15
Don’t let anyone look down on you because you are young, but set an example for the believers in speech, in conduct, in love, in faith and in purity.
Kontak ons gerus by [email protected] vir meer inligting of skakel die kantoor by 021 987 1275