Young Adults

Young Adults is waar jongmense die lewe saam kan ontdek en uitleef. Hier groei jy in jou geloof, in liefde vir mense en deel die lewe met ander.

Ons bestaan uit jongmense  (studente, jong werkendes, jong getroudes)  tussen die ouderdom van 19 en 35. Daar is verskeie selgroepe waarby jy kan inskakel en as ‘n groot groep het ons sosiale geleenthede elke kwartaal.

Kontakbesonderhede

Ons kuier ook elke Sondagaand saam by ons 18:00 diens.

Praat met Ons