Makhulong
Child & Youth Care Centre

Ons kampus het ‘n huis van veilige bewaring vir kinders wat wees gelaat is. Daar is verskeie maniere waarop jy ‘n bydrae kan lewer. Om ‘n donasie of hulp te verleen op enige vlak, kontak die koördineerder:

KONTAKBESONDERHEDE

Hennie Beukes

082 375 2773 | [email protected]

Praat met Ons