Fusion

Ons tienerbediening staan bekend as Fusion. 

Die tieners kom bymekaar by ons 08:00 en 10:00 feesdienste waar hulle apart aanbid en met die Woord bedien word. Hulle kuier ook Sondagaande saam by die 17:30 feesdiens.

“Don’t let anyone look down on you because you are young, but set an example for the believers in speech, in conduct, in love, in faith and in purity”. 

Matthew 18:4-5

Kontakbesonderhede

SEUNS

Karel Marais

MEISIES

Rebecha Wessels

Praat met Ons