AANLYN-PROGRAM VIR KINDERS
Dit is beskikbaar op Facebook en Youtube: Ouergids, oorsigblad, aktiwiteitsblad vir elke ouderdomsgroep en video’s.
Kliek hier Facebook en Youtube

GENEROSITY VOEDSELFONDS
Ons het die geleentheid om steeds ‘n impak in mense se lewens te maak. Indien jy dus wil bydra tot ons Generosity voedselfonds, kan dit in die volgende rekening inbetaal word:

Doxa Deo Kameeldrift  |  ABSA bank  |  Tjek rekeningnr: 407 405 9077  |  Verwysing noodsaaklik: KD GEN

Hierdie Sondag

08:00 & 10:00

18:00

Plot 229, Sefako Makgatho Rln (R513 Oos), Kameeldrift Oos, Pretoria

Ek's nuut hier
opkomende gebeure
Inskakel

KALENDER


"Soos waters die seebodem bedek, so sal die magtige teenwoordigheid
van die Here oral op die aarde geken word."

Habakkuk 2:14