Gasvryheidspan

Ons Gasvryheidsbedieningspan is ‘n klomp hartlike en gesellige mense wie se harte warm klop vir enige persoon wat ons Sondae dienste bywoon.  In hierdie bedieningspan is daar verskeie fasette waar mense hulle waarde kan kom toevoeg om hulle roeping uit te leef.

As jy graag by enige van die bogenoemde bedieninge wil deel raak, kontak vir Belinda by 012 111 7326 of [email protected]

Praat met Ons