Kids

Die KIDS bediening bedien kinders van die ouderdom van 2 jaar tot Gr 7. KIDS rus hulle toe en lei hulle op volgens Bybelse beginsels. Ons droom is om kinders te help om hulle ware identiteit in Christus en ‘n lewende verhouding met God te ontdek. Om hulle gawes en roeping in Christus te ontdek en op ‘n jong ouderdom as ‘City Changer’ te begin leef, om ‘n impak te hê op hulle gemeenskap waarin hulle woon en in die skool waar hulle is. Vir ons is dit ‘n groot voorreg om met kinders te werk.

Ons maak die bereik van kinders vir Christus ons top prioriteit, daarom glo ons ons sal die toekoms van ons land kan beïnvloed!

Train up a child in the way he should go and when he is old he will not depart from it.

Proverbs 22:6

KONTAKBESONDERHEDE

Mariska van der Meulen

072 218 0427 | [email protected]

KIDS bedien op Sondae 08:00 en 10:00. 

Praat met Ons