Business Ministry LogoDaar is besigheidsbeleggings vir sakemense elke Donderdag: 07:30 – 08:30 by drie verskeie koffiewinkels:

2Moro’s (Montana Value Centre)
Red Truck Coffee Roastery (langs Green Olive)
Bean Juice (Magalieskruin)

Onderwerpe wat bespreek word:
. Koninkryksbeginsels
. Strategie en Struktuur
. ‘n Sielkundige Perspektief op besigheid
. Waar MENSE saak maak

Kontak gerus vir Müller Crauwcamp