Cherish

Nurture

Love

Inspire

We are a Women’s Ministry with a mission from God – To
nurture, to love, to inspire… and to cherish the uncherished.

“You’ll be known as those who can fix anything, restore old ruins, 
rebuild and renovate, make the community liveable again.”

Isaiah 58:6-12

CHERISH EVENTS

Cherish Events bied spesiale vroue-oggende en konferensies aan.

CHERISH GROUPS

Ons bied ‘n groot verskeidenheid groepe waar dames oor spesifieke belange bymekaar kom.

CHERISH RADIANCE

Daar is geleentheid vir jong vroue van 18 – 35jr om saam te groei in hierdie ongelooflike proses.

CHERISH LIFE

Daar is verskeie uitreik inisiatiewe waarvan jy kan deel raak.

CHERISH WORD

Cherish Word is geskep spesifiek vir bybelstudie en Woordskole.

Kontakbesonderhede

Om in te skakel, of vir meer inligting, kontak Riana Momberg: [email protected]

Praat met Ons