Movement

Thus says the Lord of hosts: If you will walk in My ways  and keep My charge, then also you shall rule My house and have charge of My courts, and I will give you access to My presence and places to walk among these who stand here. Zech 3:7 (Amplified)

Movement is ’n bediening wat spesifiek fokus op die unieke uitdagings en geleenthede waarmee manne in ons samelewing gekonfronteer word.  Ons skep weekliks ’n geleentheid vir manne om deur stories, Woord en saamkuier te ontdek wat die grootheid van God se storie in ons lewens kan wees.

Ons manne bediening bestaan uit verskeie platvorms waar jy toegerus en bedien/versorg kan word bv:

Manne aande; Manne kampe; Manne groepe;

Manne gebedsgeleenthede; Manne kursusse.

Ons nooi alle manne om saam met ons te kom kuier by MOVEMENT om 05:30 Vrydagoggende.

Kontak

Hugo Wium: 082 828 0295

 

Vir enige ander kommunikasie kontak Zelda Olsen by: [email protected]

Praat met Ons