LifeGroups

Waarom Groepe?  

“LIFE GROUPS”

Afgesien van ’n verhouding met God, is die mens se grootste behoefte na betekenisvolle verhoudings met ander mense. Kerklewe (christenskap) is veel meer as net Sondagdienste. Volwassenes in ons kampus word primêr bedien en versorg in klein, informele groepe waar vriendskappe en verhoudings kan groei en floreer.

Wat kan jy verwag?

“Life Groups” kom in huise bymekaar om saam te gesels oor die Woord, tyd te spandeer in “fellowship” en saam te bid. Ons het reeds aktiewe groepe waar lewens weekliks verander. Ons vestig ook gereeld nuwe groepe om ruimte te skep dat mense gereeld en gemaklik ingeskakel kan word. Ons  het groepe vir amal, tieners, studente, jong volwassenes en volwassenes.

Omgee, Bediening, Groei en Invloed word by Groeplewe as hoë waardes beskou. 

Indien jy by so ’n groep wil inskakel kontak ons gerus en ons gee jou die nodige informasie.

STIAN & SUREEN

WOENSDAE AANDE – LOVEMORE HEIGHTS

VOLWASSENES 

MARIAAN GILMER

WOENSDAE OGGENDE – 165 MAIN ROAD

CHERISH WORD

JANNIE BOTHA

165 MAIN ROAD VRYDAE 05:30

MANNE

JONATHAN & BENITA RUDMAN

UITENHAGE

JONG GESINNE

JANNIE & MARGO VAN NIEKERK

SUMMERSTRAND

GESINNE JONGER & OUER KINDERS

TOBIE BOTHA

STUDENTE & JONG VOLWASSENES 

JOHN & CORINE CROCKETT

SUMMERSTRAND

GESINNE JONGER & OUER KINDERS

Om in kontak te kom met een van ons leiers kontak Sonneke Lategan by: [email protected]

Praat met Ons