Young Adults

Die Young Adults vorm deel van die groter Doxa Deo.

Ons glo dat God al die Young Adults van die stad wil bereik. Sodoende sal ons sien hoe God se koninkryk gevestig word in die stad. Die leiers speel ‘n belangrike rol om die Young Adults te help om City Changers te wees. Hulle funksie is meestal gefokus op dissipelskap en die reёl van byeenkomste waar gemeenskap-bou die fokus is.

Kontak vir Gideon Lotter by gideon.lotter@doxadeo.org om deel te raak van ’n Jong Volwasse Lifegroup.

Praat met Ons