hoe kan ek gee?

By Walmer Gemeente glo ons – in lyn met dit wat ons juis in die Woord leer – dat GEE veel meer as net jou finansiёle bydrae behels. GEE kan ook jou tyd behels, jou energie, jou talente of selfs ‘n eenvoudige kospakkie aan behoeftige gesinne.  Soms is GEE daardie koffietjie saam met ‘n vriend wat gedurig op jou hart is.

BANK BESONDERHEDE

Doxa Deo Walmer
ABSA Bank
Rek: 408 816 0981

AlgemeNE VERWYSINGS

WAL10de = Tiendes
Popup = Naam & Popup
Tree = Naam & Tree 
Kalender Item = Naam & Item

DONASIES / SKENKINGS

Ons het verskeie projekte wat donasies/skenkings benodig om hul maandelikse uitgawes te kan dek.

Tyd

Daar is verskeie plekke waar jy van jou tyd kan gee om deel te word van ‘n netwerk van vrywilligers wat daagliks ‘n impak maak in lewens regoor ons stad. 

Praat met Ons