Projekte in Samelewing

As daar spesifieke behoefte by jou is, kan jy onder Life Centre kyk waar en hoe ons jou kan ondersteun. Ons het verskeie projekte om behoeftes en geleenthede in ons streek aan te spreek om sodoende ‘n impak in ons wêreld te maak. As jy wil betrokke raak of as daar ‘n sekere area in ons samelewing is waar jy ‘n verskil wil maak, kontak vir Gerhard. Ons werk in vennootskap met ander gemeentes en organisasies om ons samelewing te dien. Hou ook die Familie-nuus dop vir spesifieke aksies waarby jy kan betrokke raak.

Kontak Informasie

KERK KANTOOR

GERHARD VAN RENSBURG

 WHATSAPP

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Gerhard van Rensburg: [email protected]

Praat met Ons