HOPE is ons versorgingsprogram vir vennote wat deur korttermyn finansiële uitdagings gaan. Ons verskaf vir die gesinne kospakkies, gebedsondersteuning en finansiële begeleiding om hullle finansies effektief te bestuur.
Jy as vennoot kan betrokke raak deur nie-bederfbare goedere te skenk of deur ‘n eenmalige of maandelikse finansiële bydrae te maak.
Bankbesonderhede
Doxa Deo Mosselbaai
ABSA Bank
REK NR: 410 292 7879
Takkode: 632005
HOPE VERWYSINGS
MBHOPE+VOORLETTERS EN VAN
KERK WHATSAPP
Vir enige ander kommunikasie kontak ons: [email protected]