Worship
Bediening
Ons glo dat ons aanbiddingsbelewenis saam met die Kunste in al sy uitdrukkings, ‘n lewensveranderende impak in ons stad kan maak. Dit is ons begeerte om God te aanbid in Waarheid en in Gees en daarom het ons ’n aanbiddingsspan wat hulle gawes en talente gebruik om aanbidding te lei en fasiliteer tydens feesdienste en ander geleenthede.
Oefeninge vind plaas op Woensdae van 18:30 tot 21:30. Tydens die geleenthede spandeer ons tyd in die Woord, kuier, bid saam en berei intensief musikaal voor vir Sondae se aanbidding.
Sangers
Musikante
Tegnies
Kontak Informasie
Andre van der Merwe
Vir enige ander kommunikasie kontak vir Andre: [email protected]