Cherish

Nurture

Love

Inspire

Cherish – ons vrouebediening –  is eie aan Doxa Deo en het ontstaan omdat daar ‘n diepe behoefte onder vroue was om ‘n verskil in ons wêreld te gaan maak.  God het jou en my kom nuut maak en nou nooi Hy ons in hierdie vernuwingsproses om die wêreld – en in ons geval die Tuinroete –  te gaan transformeer.

Ons wil jou graag uitnooi om by ons aan te sluit en hierdie opwindende journey met ons mee te maak.

Ons doel is om elke vrou te bemagtig met waarheid en toe te rus vir haar roeping. 

Ons kan nie wag om jou te verwelkom nie!

Jesaja 58:6-12

Kontak Informasie

Anzell Myburgh

Vir enige ander kommunikasie kontak Mariette Schutte: 

[email protected]

Praat met Ons